Ons is verbind tot die waardes van Professionalisme, Deernis, Respek, Geesdrif en Integriteit
Ons Visie
‘n Inklusiewe skool van uitnemendheid wat die unieke behoeftes van alle leerders aanspreek en geleenthede vir almal bied om tot hul volle potensiaal te ontwikkel.
Ons Missie
Skep van ‘n veilige inklusiewe omgewing vir alle leerders.
Om kennis, vaardighede en waardes aan te leer om sodoende produktiewe en verantwoordelike individue in die samelewing te kan wees.
Om leerders holisties toe te rus vir die toekoms.
Ons Omgewing
The ocean stirs the heart, inspires the imagination and brings eternal joy to the soul.