Kleinzee Skool

Skoollied - School Song

Waar die Buffelsrivier sy hand uitsteek
Om die oseaan te groet
Het die Kleinzee Skool eers klein begin
Toe die veld en myn ontmoet
Juweel van heel
Namakwaland
Aan jou bly ons getrou
Vires Ex Unitate
Om jou naam vêr uit te bou

Jy berei ons vir die toekoms voor
Jy’s die fakkel van ons hoop
En jy leer ons kop
omhoog te hou
En met trots die pad te loop
Juweel van heel
Namakwaland
Aan jou bly ons getrou
Vires Ex Unitate
Om jou naam vêr uit te bou.

Vires Ex Unitate
Om jou naam vêr uit te bou

Where the Buffels River reaches out
To the ocean it must greet
The Kleinzee School was founded
When the veld and mine did meet
Our Jewel of all
Namaqualand
In you our trust has been
Vires Ex Unitate
Till your name is heard and seen

You prepare us for the future
You’re the light upon our way
And we learn to hold our heads
up high
To be proud and live the day
Our Jewel of all
Namaqualand
In you our trust has been
Vires Ex Unitate
Till your name is heard and seen

Vires Ex Unitate
Till your name is heard and seen

Gekryf en getoonset deur oud-leerling Johan Stemmet van Noot vir Noot faam.

Oorspronklike Kopie van Skoollied

Close Menu